| Modulekode | MNX 411 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Die rol van dieet en voeding in die etiologie en behandeling van siektes van die gastro-intestinale kanaal en verwante organe; metaboliese afwykings en jig; siektes van neurologiese oorsprong; prematuriteit en pediatriese siektetoestande. Voedingsorg van die pasiënt met fisiologiese trauma en kanker. Nutriëntmedikament-interverwantskappe. Toepaslike praktiese opdragte en gevallestudies ter inoefening van die voedingsorgproses. |
| Modulekrediete | 35.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Vierdejaarstatus |
| Kontaktyd | 6 lesings per week, 3 besprekingsklasse per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Mensvoeding |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App